Hoe om met Firefox te begin

Besoek gerus van ons gunsteling webwerwe, stel die byvoegsels op die proef en lees gerus die nuttige Firefox-wenke!

Van ons gunsteling webwerwe

Google DocsGoogle Docs

Met hierdie web-gebaseerde diens kan u en u medewerkers saam dokumente aanlyn skep en redigeer.

Remember the MilkRemember the Milk

Maak u gedurig doenlysies? Stel dan gerus hierdie gratis diens op die proef om u doenlysies te organiseer.

LinkedInLinkedIn

Help skep en onderhou professionele netwerke met hierdie netwerknutsmiddel.

Firefox-wenk

Moet u nie weer oor u spelling bekommer nie, maar laat Firefox se ingeboude speltoetser namens u dink.

Stel hierdie byvoegsel op die proef

ClipmarksClipmarks

In plaas daarvan dat u hele bladsye boekmerk, kan u u gunstelinge dele daaruit knip, stoor en met ander deel.

Van ons gunsteling webwerwe

WikipediaWikipedia

Daar's miljoene ensiklopediese inskrywings binne maklike bereik met hierdie gratis gemeenskapsgedrewe naslaanbron.

Translate.org.zaTranslate.org.za

Moeg vir programme wat net Engels praat? Leer meer oor Afrikaans en ander tale se gebruik in rekenaars.

Boerekos.comBoerekos.com

Kry resepte vir elke geleentheid by hierdie gemeenskapsgedrewe web-resepteboek.

Firefox-wenk

Om te kry waarvoor u soek, voeg bloot u gunsteling soekenjins by die Firefox-soekbalk.

Stel hierdie byvoegsel op die proef

AnswersAnswers

Klik op enige woord op die skerm vir inligting waarvoor u soek.

Van ons gunsteling webwerwe

LitNetLitNet

Lees besprekings oor boeke, aktualiteit en kultuursake.

YouTubeYouTube

Kyk miljoene video's van reg om die wêreld, of laai u eie video's op en deel dit met ander.

Firefox-wenk

Ontdek ander maniere om Firefox te doelmaak soos dit u pas, danksy die Byvoegselbestuurder.

Stel hierdie byvoegsel op die proef

CoolirisCooliris

Omskep u blaaier in 'n volskerm- interaktiewe ervaring wanneer u na prente aanlyn kyk.

Van ons gunsteling webwerwe

junkmailJunkMail

Omvattende geklassifiseerde advertensies.

FacebookFacebook

'n Sosialenetwerk-werf waarmee u te enige plek met vriende gekoppel kan bly.

Firefox-wenk

Teken in op nuusvoere van vriende se webwerwe, en bly op hoogte van wat hulle doen.

Stel hierdie byvoegsel op die proef

Shareaholic-byvoegingShareaholic-byvoeging

Die beste byvoeging vir die uitruil van skakels!

Meer oor Firefox

Wenke wat werk | Hulp